Aude (rivier)

From Wikipedia, the free encyclopedia

Aude (rivier)

Die 'Aude is 'n rivier in die suide van Frankryk met sy oorsprong in die Pireneë wat 224 kilometer verder in die Middellandse See uitmond[1] nadat dit deur die gewes Languedoc-Roussillon gevloei het.

Kitsfeite
Aude
Thumb
Die Aude in Carcassonne.
Die Aude in Carcassonne.
Thumb

Die stroomgebied van die Aude.

Oorsprong Pireneë
Monding Middellandse See
Stroomgebied  Frankryk
Lengte 224 km (139 myl)
Oorspronghoogte 2 136 m (7 010 voet)
Mondinghoogte 0 m
Gemiddelde afloop 43,6 m³/s (1 540 ft³/s)
Stroomgebiedopp. 5 340 km² (2 062 myl²)
Sluit

Die naam van die departement Aude is van die rivier afkomstig.

Verwysings

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.