Mayenne
Franse departement From Wikipedia, the free encyclopedia
Mayenne (53) is 'n département (administratiewe distrik) in die noordweste van Frankryk. Dit is een van die vyf départements in die région (gewes) Pays de la Loire. Die prefektuur (administratiewe hoofstad) is Laval.
Mayenne (53) | |
---|---|
![]() | |
![]() | |
Gewes | Pays de la Loire |
Prefektuur | Laval |
Onderprefekture | Château-Gontier Mayenne |
Bevolking | 306 337 inw. (2010) |
Bevolkingsdigtheid | 59 inw./vk km |
Oppervlakte | 5 175,2 vk km |
Arrondissemente | 3 |
Kantonne | 32 |
Munisipaliteite | 261 |
President van die Conseil général |
Jean Arthuis (UDI) |
Die département het ongeveer 306 337 inwoners (2010 skatting). Dit is een van die oorspronklike 83 Franse départements waarin Frankryk tydens die Franse Rewolusie ingedeel is.
Eksterne skakels
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Mayenne.
- (fr) Amptelike webwerf
![]() | Hierdie artikel omtrent die geografie van Frankryk is 'n saadjie. Jy kan Wikipedia help deur dit uit te brei. |
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.