From Wikipedia, the free encyclopedia
Die bosbeesklou (Bauhinia tomentosa) is 'n struik of klein boompie, met liggroen blare. Die spesie is inheems in Angola, Burundi, Demokratiese Republiek die Kongo, Eswatini, Ethiopië, Jemen, Kenia, Malawi, Mosambiek, Soedan, Somalië, Sri Lanka, Tanzanië, Zambië en Zimbabwe. In Suid-Afrika is die boom inheems in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en die Oos-Kaap en groei kuslangs.
Bosbeesklou | |
---|---|
Bauhinia tomentosa in Hyderabad, Indië | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | B. tomentosa |
Binomiale naam | |
Bauhinia tomentosa L., (1753) | |
In die somer dra dit geel blomme met swart tot maroen in die middel.[2]
Die hout word gebruik in die bou van hutte en die wortels, blomme, blare en bas word gebruik as tradisionele medisyne in Afrika en Indië.[2]
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.