Remove ads
From Wikipedia, the free encyclopedia
Bauhinia is 'n plant genus wat hoort tot die sub-familie Caesalpinioideae in die familie Fabaceae. Plante van die genus het merkwaardige tweelobbige of diep ingekeepte blare. Die blare lyk baie soos dié van 'n skoenlapper. Bykans alle spesies in die genus dra groot en aanskoulike blomme en peule wat normaalweg oopbars om sade vry te stel. Daar is tans 194 spesies wat tot die genus hoort.[2]
Bauhinia | |
---|---|
Bauhinia variegata | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Rosids |
Orde: | Fabales |
Familie: | Fabaceae |
Tribus: | Bauhinieae |
Genus: | Bauhinia Plum. ex L.[1], (1753) |
Tipespesie | |
B. divaricata L. | |
Sinonieme | |
|
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.