Die jaar 307 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Dinsdag begin het. Dit was die 7de jaar van die 4de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
307 |
◄ | 3de eeu | ◄4de eeu► | 5de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 302 | 303 | 304 | 305 | 306 | ◄ 307 ► | 308 | 309 | 310 | 311 | 312 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:307 |
Kalenders | ||||||||||||||||
Keiser Severus | ||||||||||||||||
|
Gebeure
- 31 Maart – Keiser Konstantyn die Grote trou met Fausta, dogter van keiser Maximianus, nadat hy van sy eerste vrou Minervinia geskei is.
- Keiser Severus probeer om Maxentius in Rome te beleër, maar dit misluk; hy word later gedood.[1]
- Keiser Galerius bereik Italië met sy leër, maar hy is te laat en moet terugtrek.[1]
Geboortes
Sterftes
- 16 September – Keiser Severus Augustus.
Verwysings
Wikiwand in your browser!
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.