Die ZF Mgcawu-distriksmunisipaliteit (voorheen "Siyanda") is een van die 5 distriksmunisipaliteite van die Noord-Kaap. Die setel van die munisipaliteit is in Upington. Die meeste inwoners in die munisipale gebied is Afrikaanssprekend. Die munisipaliteit se kode is DC8.
| |||
Provinsie | Noord-Kaap | ||
Tipe | Distriksmunisipaliteit | ||
Munisipale kode | DC8 | ||
Plaaslike munisipaliteite | Dawid Kruiper (voorheen Mier en //Khara Hais), !Kheis, !Kai! Garib, Tsantsabane, Kgatelopele | ||
Hoofstad | Upington | ||
Burgemeester | |||
Grootste tale | Afrikaans, Tswana, Xhosa | ||
Oppervlakte | 102 524 km² | ||
Bevolking | 236 783 (2011) |
Geografie
Munisipaliteite
Die munisipaliteit bestaan uit die volgende plaaslike munisipaliteite:
Munisipaliteit | Kode | Bevolking | Bevolking % |
---|---|---|---|
Dawid Kruiper | NC083 | 100 500 | 38.32% |
!Kai! Garib | NC082 | 65 869 | 27.49% |
Tsantsabane | NC085 | 35 093 | 14.77% |
!Kheis | NC0884 | 16 637 | 7.64% |
Kgatelopele | NC0886 | 18 687 | 9.36% |
Distriksbestuursgebied | NCDMA08 | 9 083 | 4.33% |
Belangrikste dorpe
Bure
Die munisipaliteit word as volg begrens:
Heuwels in die distrik
Koppies
Bergpasse en -poorte
Demografie
Die volgende statistiek is van die sensus in 2011.
Geslag
Geslag | Populasie | % |
---|---|---|
Manlik | 120 168 | 50.75% |
Vroulik | 116 616 | 49.25% |
Etniese groepering
Etniese groepering | Populasie | % |
---|---|---|
Kleurling | 142 916 | 60.36% |
Swart | 69 512 | 29.36% |
Blank | 19 371 | 8.18% |
Asiaties | 1 707 | 0.72% |
Ouderdom
Ouderdom | Populasie | % |
---|---|---|
00 - 04 | 22 038 | 10.50% |
05 - 09 | 21 689 | 10.33% |
10 - 14 | 21 341 | 10.17% |
15 - 19 | 21 753 | 10.36% |
20 - 24 | 19 101 | 9.10% |
25 - 29 | 18 165 | 8.65% |
30 - 34 | 16 403 | 7.82% |
35 - 39 | 14 837 | 7.07% |
40 - 44 | 13 001 | 6.19% |
45 - 49 | 10 592 | 5.05% |
50 - 54 | 8 409 | 4.01% |
55 - 59 | 6 343 | 3.02% |
60 - 64 | 5 504 | 2.62% |
65 - 69 | 4 226 | 2.01% |
70 - 74 | 2 720 | 1.30% |
75 - 79 | 1 831 | 0.87% |
80 - 84 | 1 164 | 0.55% |
85 - 89 | 512 | 0.24% |
90 - 94 | 209 | 0.10% |
95 - 99 | 33 | 0.02% |
100 plus | 12 | 0.01% |
Politiek
Verkiesingsuitslae
Verkiesingsuitslae vir die munisipaliteit in die Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2004.
- Populasie 18 en ouer: 131 760 [62.78% van die totale populasie]
- Totale stemme: 75 264 [35.86% van die totale populasie]
- Stempersentasie: 57.12% van die persentasie van die stemgeregtigdes
Verwysings
Wikiwand in your browser!
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.