Waals
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Waals is 'n Romaanse taal wat deel is van die Langues d'oil-taalfamilie en daarom is dit naby verwant aan Frans en die streekstale Lorreins, Pikardies en Champenois. Waals is nog in 'n mate die omgangstaal van Wallonië en die aangrensende Frankryk (Givet en omgewing). Waals het Keltiese en Germaanse invloede.
- Hierdie artikel handel oor die taal. Vir die etniese groep, sien Wale.
Remove ads
Eksterne skakels
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Waals.
Wikiwoordeboek het 'n inskrywing vir Waals.
Remove ads
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads