From Wikipedia, the free encyclopedia
Auvergnat (Oksitaans: Auvernhat) is een van verskeie dialekte van die Oksitaanse taal wat in die historiese Franse provinsie Auvergne in die noordelike deel van Oksitanië gepraat word. Oksitanië is die suidelike derde van Frankryk, 'n historiese streek waar Oksitaans steeds gepraat word.
Auvergnat Auvernhat | ||
---|---|---|
Gepraat in: | Frankryk | |
Gebied: | Auvergne, Puy-de-Dôme, Haute-Loire, Allier, Cantal, Limousin | |
Totale sprekers: | 1,3 miljoen[1] | |
Taalfamilie: | Indo-Europees Romaans Wes-Romaans Galloiberies Galloromaans Oksitaans-Romaans Oksitaans Noord-Oksitaans Auvergnat | |
Skrifstelsel: | Latynse alfabet | |
Amptelike status | ||
Amptelike taal in: | ||
Gereguleer deur: | Congrès Permanent de la Lenga Occitana[2] | |
Taalkodes | ||
ISO 639-1: | oc | |
ISO 639-2: | oci | |
ISO 639-3: | oci | |
Nota: Hierdie bladsy kan IFA fonetiese simbole in Unicode bevat. |
Die dialek het wêreld bekendheid verwerf deur die volksliedjies van Joseph Canteloube.
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.