Thohoyandou
From Wikipedia, the free encyclopedia
From Wikipedia, the free encyclopedia
Thohoyandou is 'n stad, geleë aan die suiderhange van die Soutpansberg in Suid-Afrika, en het 'n bevolking van sowat 70 000 in 2011 gehad.
Thohoyandou Tshiluvhi | |
---|---|
Nandonidam, Thohoyandou | |
Koördinate: 22°57′S 30°29′O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Limpopo |
Distrik | Vhembe |
Munisipaliteit | Thulamela |
Stigting | 1977 |
Oppervlak | |
• Totaal | 42,62 km2 (16,46 vk. myl) |
Hoogte | 724 m (2 375 ft) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 69 453 |
• Digtheid | 1 630/km2 (4 200/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 0.2% |
• Indiërs/Asiërs | 4.1% |
• Bruin mense | 0.2% |
• Swart mense | 95.5% |
• Ander | 0.1% |
Taal (2011) | |
• Venda | 84.7% |
• Tsonga | 2.6% |
• Engels | 2.1% |
• Noord-Sotho | 1.2% |
• Ander | 9.4% |
Poskode (strate) | 0950 |
Skakelkode | 015 |
Die stad het ontstaan as gevolg van die beleid van afsonderlike ontwikkeling van die 1970's en 1980's. Dit is ontwikkel as die hoofstad van Venda. Die naam beteken die "kop van die olifant".
Daar bestaan 'n klein plaaslike lughawe, die PR Mphephu-lughawe.
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.