From Wikipedia, the free encyclopedia
Zaporizjzja-oblast (Oekraïens: Запорізька область; Russies: Запорожская область) is 'n oblast in suidoostelike Oekraïne. Die hoofstad en grootste stad van die oblast is Zaporizjzja. Hoewel Oekraïens die enigste amptelike taal in die oblast is, word Russies sedert 2012 as 'streektaal' erken.[1] Sedert die Russiese inval in Oekraïne in 2022 is dit deels deur Rusland beset en op 30 September 2022 in weerwil van internasionale reg geannekseer.[2]
Zaporizjzja-oblast Запорізька область | ||||
Die ligging van Zaporizjzja-oblast in Oekraïne | ||||
Politieke status | ||||
Land | Oekraïne (de jure) Rusland (de facto) | |||
Stigting | 10 Januarie 1939 | |||
Regering | ||||
Hoofstad | Zaporizjzja | |||
Bevolking | ||||
Totaal | 1 877 200 | |||
Volgorde | 9de | |||
Statistiek | ||||
Oppervlakte | 27 180km² | |||
Volgorde | 9de | |||
Tydsone | OET (+2) | |||
Somertyd | OEST (+3) | |||
Amptelike tale | Oekraïns, Russies (streektaal) | |||
Webtuiste | www.zoda.gov.ua | |||
Wapen en vlag | ||||
| ||||
|
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.