From Wikipedia, the free encyclopedia
Sapindaceae is die lietsjie-familie wat hoort tot die orde Sapindales. Die familie bestaan wêreldwyd uit meer as 2000 spesies waarvan 30 in Suider-Afrika voorkom en almal is bome.
Sapindaceae | |
---|---|
Litchi chinensis, blare en vrugte. | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Rosids |
Orde: | Sapindales |
Familie: | Sapindaceae Juss. |
Subfamilies | |
|
Die bekendste lid van die familie is die lietsjie (Litchi chinesis) wat uit China ingevoer is en vir sy vrugte gekweek word. Hierdie familie se genera verskil baie met betrekking tot blomme, vrugte en blare.
Van die Suid-Afrikaanse spesies is:
Wikimedia Commons bevat media in verband met Sapindaceae. |
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.