From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Renault Zoe is 'n vyfdeur supermini elektriese motor vervaardig deur die Franse vervaardiger Renault. Die Zoe het 'n 22 kWh litium-ioon batterypak wat 'n reikafstand van tussen 210 km (130 myl) en 240 km (150 myl) onder die NEDC siklus lewer.[2]
Renault het voorheen 'n aantal verskillende konsepmotors onthul onder die Zoe-naam.
Kleinhandelkliëntaflewerings het in Desember 2012 in Frankryk begin, gevolg deur verskeie Europese lande in 2013. Sedert 2013 is die Zoe die alle-tye besverkoper geheel-elektriese motor in die Franse mark.[3] Wêreldwye verkope steek die 25.000 eenhede mylpaal verby in Mei 2015, met Frankryk as die voorste mark met byna 15.000 (57%) eenhede op daardie tydstip verkoop.
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.