Remove ads
bergpas From Wikipedia, the free encyclopedia
Potjiesbergpas is 'n bergpas op die N9 nasionale pad net noord van waar die R62 provinsiale pad (die Langkloofpad) uit die ooste by die N9 aansluit. Die pas is ongeveer 15 km suid van Uniondale en bereik 'n hoogte van 910 m bo seespieël met 'n maksimum helling van 1 in 14. Paaie rondom Uniondale het bekend geword weens verhale van rylopers wat spoke blyk te wees nadat hulle opgelaai is.[1][2][3]
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.