From Wikipedia, the free encyclopedia
Die ongeronde oop agterklinker is 'n soort klinkerklank wat in sommige gesproke tale gebruik word. Die klank word in die Internasionale Fonetiese Alfabet deur die simbool [ɑ] voorgestel en die ekwivalente X-SAMPA simbool is A.
Voor | Naby-voor | Sentraal | Naby-agter | Agter | |
Geslote | |||||
Naby-geslote | |||||
Geslote-mid | |||||
Mid | |||||
Oop-mid | |||||
Naby-oop | |||||
Oop |
IFA – getal | 305 |
IFA – text | ɑ |
Entiteit | ɑ |
X-SAMPA | A |
Kirshenbaum | A |
Die simbool ɑ word script a genoem omdat dit die ekstra hakie van die gedrukte letter 'a' ontbreek, wat ooreenstem met 'n ander klinker, die ongeronde oop voorklinker.
Taal | Woord | IFA | Betekenis | Notas | |
---|---|---|---|---|---|
Nederlands | bad | [bɑt] | 'bad' | Klinker posie wissel in verskillende dialekte | |
Engels | Algemene Amerkaanse Engels | spa | [spɑ̟ː] | 'spa' | |
Fins | kana | [kɑnɑ] | 'hen' | ||
Frans[1] | pâte | [pɑt] | 'deeg' | Slegse in dialekte wat 'n onderskeid tref tussen pâte en patte. Sien Franse fonologie | |
Duits | Tag | [tɑːk] | 'dag' | In baie dialekte | |
Hongaars | bal | [bɑ̽l] | 'links' | ||
Noors | hat | [hɑːt] | 'haat' | ||
Plautdietsch | Gott | [gɑ̽t] | 'God' | ||
Russies[2] | палка | [ˈpɑɫkə] | 'stick' | Kom slegs voor /ɫ/ en na 'n ongepalatiliseerde konsonante voor. | |
Sweeds | hаt | [ˈhɑːt] | 'haat' |
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.