Geronde geslote agterklinker
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die geronde geslote agterklinker is 'n soort klinkerklank wat in sommige tale gebruik word. Die simbool in die Internasionale Fonetiese Alfabet wat dit voorstel is u, en die ekwivalente X-SAMPA-simbool is u
.
Sien ook: IFA, Konsonante
Voor | Naby-voor | Sentraal | Naby-agter | Agter | |
Geslote | |||||
Naby-geslote | |||||
Geslote-mid | |||||
Mid | |||||
Oop-mid | |||||
Naby-oop | |||||
Oop |
Waar simbole in pare voorkom verteenwoordig
die een na regs 'n geronde klinker.
die een na regs 'n geronde klinker.
IFA – getal | 308 |
IFA – text | u |
Entiteit | u |
X-SAMPA | u |
Kirshenbaum | u |
In meeste tale is die klinker eksolabiaal (met lippe wat op 'n plooi getrek is). Daar is egter 'n paar gevalle waar dit endolabiaal (saamgepers) is.
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.