voëlspesie From Wikipedia, the free encyclopedia
Die kuifkoptarentaal (Guttera pucherani) is 'n algemene standvoël wat in die vallei van die middel Zambezirivier, suid en sentraal Mosambiek en die noordkus van KwaZulu-Natal voorkom. Die voël staan in Engels bekend as die Crested guineafowl.
Kuifkoptarentaal | |
---|---|
Guttera p. pucherani | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | Guttera |
Spesie: | G. pucherani |
Binomiale naam | |
Guttera pucherani Hartlaub, 1860 | |
Die voël is 46 – 52 cm groot en weeg 800 – 1500 gram. Die voël lyk soos die gewone tarentaal maar het 'n klos krullerige swart vere bo-op die kop.
Die voël leef veral op die grond en het 'n gemengde dieet van saadjies, insekte en bessies. [2]
Daar is vyf erkende subspesies:
Wikimedia Commons bevat media in verband met Guttera pucherani. |
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.