From Wikipedia, the free encyclopedia
Kirundi of Rundi (Ikirundi) is 'n Bantoetaal wat deur sowat 10,7 miljoen mense in Burundi by die Groot Mere van Afrika gepraat word. Dit vorm saam met Engels en Frans die amptelike tale van Burundi en is die moedertaal van sowat 95% van dié land se bevolking. Kirundi is nou verwant aan Kinyarwanda, een van die amptelike tale van Rwanda. Albei tale is onderling verstaanbaar en amper identies. Saam met ander tale vorm Kirundi en Kinyarwanda 'n dialekkontinuum, Rwanda-Rundi genoem, wat deur sowat 23 miljoen mense gepraat word.
Kirundi Ikirundi | ||
---|---|---|
Gepraat in: | Burundi | |
Gebied: | Groot Mere van Afrika | |
Totale sprekers: | 10,7 miljoen[1] | |
Taalfamilie: | Niger-Kongo Atlanties-Kongo Volta-Kongo Benue-Kongo Bantoid Suidelike Bantoid Bantoetale Noordoos-Bantoe Groot-Mere-Bantoe Rwanda-Rundi Kirundi | |
Skrifstelsel: | Latynse alfabet | |
Amptelike status | ||
Amptelike taal in: | Burundi | |
Gereguleer deur: | geen | |
Taalkodes | ||
ISO 639-1: | rn | |
ISO 639-2: | run | |
ISO 639-3: | run | |
Nota: Hierdie bladsy kan IFA fonetiese simbole in Unicode bevat. |
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.