From Wikipedia, the free encyclopedia
Justin Johan Basson (*10 Februarie 1994, Kaapstad) is ’n Suid-Afrikaanse rugbyspeler wat tans vir die Cheetahs in Pro14 en die Vrystaat Cheetahs om die Curriebeker speel.[1] Sy gereelde posisie is op slot.
| |||||
Volle naam | Justin Johan Basson | ||||
---|---|---|---|---|---|
Bynaam | Voete | ||||
Geboortedatum | 10 Februarie 1994 | ||||
Geboorteplek | Kaapstad, Suid-Afrika | ||||
Lengte | 194 cm | ||||
Massa | 116 kg | ||||
Skool | Hoër Landbouskool Boland Paarl | ||||
Universiteit | Sentrale Universiteit vir Tegnologie (SUT) | ||||
Beroep | Professionele rugbyspeler | ||||
Rugbyloopbaan | |||||
Huidige status | |||||
Posisie | Slot | ||||
Huidige span | Cheetahs | ||||
Loopbaan as speler | |||||
Posisie(s) | Slot | ||||
Amateurspanne | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2016 | CUT Ixias | ||||
Provinsiale- / Staatspanne | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2015–2018 2021 |
VS Cheetahs Westelike Provinsie |
31 3 |
(10) (0) | ||
korrek soos op 22 April 2023. | |||||
Superrugby/Verenigde Rugbykampioenskap | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2017–2019 2021 2022 |
Cheetahs Stormers Sharks |
30 1 1 |
(5) (0) (0) | ||
korrek soos op 22 April 2023. |
Na sy hoërskoolopleiding het Basson by die Blou Bulle-Akademie aangesluit voor die 2013 seisoen. [2] Hy was een van die eerste-keuse slotte vir die Blou Bulle o/19 tydens die onder-19 Provinsiale Kampioenskappe in 2013. Hy was op die veld met hul 37-21 halfeindoorwinning oor die Luiperds o/19[3] en ook in die eindstryd toe die Blou Bulle as kampioene gekroon is na hulle hul Gautengse teenstanders, die Goue Leeus o/19, in Durban met 35-23 geklop het.[4]
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.