From Wikipedia, the free encyclopedia
Johannes Gerhardus 'John' Williams (gebore 29 Oktober 1946) is 'n voormalige Suid-Afrikaanse rugbyspeler en afrigter.[1]
| |||||
Volle naam | Johannes Gerhardus Williams | ||||
---|---|---|---|---|---|
Geboortedatum | 29 Oktober 1946 | ||||
Geboorteplek | Johannesburg, Suid-Afrika | ||||
Lengte | 2,01 m | ||||
Massa | 108 kg | ||||
Skool | Hoërskool Piet Potgieter, Potgietersrus | ||||
Rugbyloopbaan | |||||
Loopbaan as speler | |||||
Posisie(s) | Slot | ||||
Springbokno. | 450 | ||||
Provinsiale- / Staatspanne | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
Noord-Transvaal | |||||
Nasionale span(ne) | |||||
Jare | Land | Weds | (pte) | ||
1971–1976 | Suid-Afrika | 13 | |||
Loopbaan as afrigter | |||||
Jare | Klub / span | ||||
1987–1991 1992 |
Noord-Transvaal Suid-Afrika |
John Williams het sy seniorrugby vir die Noord-Transvaalse provinsiale span gespeel. Hy het sy debuut vir die Springbokke op 12 Junie 1971 gemaak teen die span van die besoekende Franse rugbytoer by die Vrystaat Rugbystadion in Bloemfontein. Hy het toetse teen Australië in 1971, Engeland in 1972, die Britse en Ierse Leeus in 1974 en die All Blacks in 1976 gespeel.[2] Hy het verder in elf toerwedstryde gespeel waar hy een keer 'n drie gedruk het vir die Springbokke.[3]
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.