Afrigter (Engels: Coach) kan ook 'n mentor wees vir verskeie persone wat hulle lewe (of belangstellings) verder wil neem en presteer.

'n Afrigter kan 'n persoon in een of meer sfere van sy lewe afrig. So kry mens dus sportafrigters wat daarop fokus om 'n atleet fisies en psigies af te rig om optimaal te presteer in die spesifieke sport. Daar is ook lewenswyse-afrigters wat persone afrig om optimaal te funksioneer in die moderne samelewing.

Die afrigtingsindustrie is tans self-regulerend. Daar is verskeie sertifiserings-organisasies, in Suid-Afrika en wêreldwyd.

Eksterne skakels

  • Coaches and Mentors of South Africa - 'n Sambreel professionele assosiasie vir die individu en besigheidverskaffers, kopers en opleiers van afrigters en mentordienste (Engels)
  • IAC - Internasionale Assosiasie van Afrigters - 'n serfifiserings-organisasie (Engels)
  • ICF - Internasionale Afrigters Federasie - 'n serfifiserings-organisasie (Engels)
  • San Diego State University[dooie skakel] - Besigheidsafrigtings-sertifisering, voorsien sommige inligting van wat besigheidsafrigting is.

Wikiwand in your browser!

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.

Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.