Jekaterinburg
From Wikipedia, the free encyclopedia
From Wikipedia, the free encyclopedia
Jekaterinburg (Russies: Екатеринбу́рг) is ’n stad in Rusland en die hoofstad van die federale deelgebied Swerdlofsk-oblast. Die bevolking in 2021 was 1 495 066.
Jekaterinburg Екатеринбург | |
---|---|
Stad | |
Ligging van Swerdlofsk-oblast in Rusland | |
Koördinate: 56°50′N 60°36′O | |
Land | Rusland |
Oblast | Swerdlofsk |
Stigting | 18 November 1723 |
Stadstatus | 1781 |
Regering | |
• Tipe | Stad-okroeg |
• Burgemeester | Aleksei Orlof |
Oppervlak | |
• Totaal | 1 111 km2 (429 vk. myl) |
Hoogte | 237 m (778 ft) |
Bevolking | |
• Totaal | 1 495 066 |
• Digtheid | 1 200/km2 (3 100/vk. myl) |
Tydsone | UTC+05:00 (YEKT) |
Webwerf | ekburg.ru |
Die stad, wat in 1723 gestig is, se naam was tussen 1924 en 1991 Swerdlofsk. Dit was een van die gasheerstede tydens die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2018.
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.