Guangzhou

From Wikipedia, the free encyclopedia

Guangzhou

Guangzhou (Chinees: 廣州;) is 'n stad in die Volksrepubliek China met 6 458 299 inwoners. Die totale metropolitaanse gebied het 10 182 000 inwoners. Guangzhou is die hoofstad van die provinsie Guangdong in die suide van China.

Meer inligting 廣州市 (Guǎngzhōu Shì)Guangzhou, Basiese Inligting ...
廣州市 (Guǎngzhōu Shì)
Guangzhou
Thumb
Hongkong en Guangzhou ten noorde daarvan
Guangzhou in die provinsie Guangdong, China
Thumb

Basiese Inligting
Oorsprong van die naam:羊城 yángchéng
"Stad van Bokke"
Afkorting:Suì
Oppervlakte:3 843,43 km²
Bevolking (2008):6 458 299 Munisipaliteit
Digtheid (2008):1 055/km² Munisipaliteit
BIP (2009):
 - per kapita
VS$ 133 5 miljard
VS$ 13 111
Hoogte bo seespieël:11 m
Poskode:510000
Areakode:+86/20
Nommerplaat-identifikasie :粤A
Tydsone :UTC+8
Webwerf :www.gz.gov.cn
Regering
Administratiewe Tipe:Spesiale ekonomiese sone
CPC Guangzhou
Komiteesekretaris:
Burgemeester:Wan Qingliang
Sluit

Die stad is 'n belangrike hawestad – die hawe was in 2004 die sesde grootste ter wêreld. Guangzhou het 'n verbroederingsooreenkoms met Durban, Suid-Afrika.

Eksterne skakels

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.