Remove ads
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Irakse Oorlog was 'n oorlog sedert Maart 2003 gevoer deur die Verenigde State en die Verenigde Koninkryk teen en in Irak, waartydens ander lande ook gevegstroepe ontplooi het.
Irakse Oorlog | |||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|
Deel van die Wêreldwye oorlog teen terrorisme | |||||||
Kloksgewys van bo: Delta Force van Task Force 20 saam met troepe van die 3de Bataljon, 327 Infanterie by die skuilplek van Uday en Qusay Hoesein; Opstand in die noorde van Irak; 'n Irakse insurgent vuur 'n MANPADS; Saddam Hoesein se standbeeld word afgebreek. | |||||||
| |||||||
Strydende partye | |||||||
Invalfase (2003) Verenigde State Ná-inval (2003-11) Multi-Nasionale Mag – Irak (2003–11)
|
Invalfase (2003) Ná-inval (2003-11)
Soennitiese opstand Sjiïtiese opstand | ||||||
Aanvoerders | |||||||
Ayad Allawi Ibrahim al-Jaafari |
Ba'ath-party Saddam Hoesein (†) Soennitiese rebelle Sjiïtiese rebelle | ||||||
Sterkte | |||||||
Invalkragte (2003–2004) ~300 000
Koalisie magte (2004–2009) 176 000 by piek |
Irakse weermag: 375 000 (ontbind in 2003)
Soennitiese rebelle ~70 000[9] (2007) | ||||||
Ongevalle en verliese | |||||||
Irakse veiligheidsmagte (ná-Saddam) Gesneuweldes: 16 623 |
Irakse vegter gesneuwel (inval tydperk): 7 600–11 000[25][26] Rebelle (ná-Saddam): | ||||||
Gedokumenteerde burgerlike sterftes as gevolg van geweld, Irakse liggaam-telling (2003 – 14 Desember 2011): 103 160–113 728 aangeteken[28] en 12 438 nuwe sterftes bygevoeg van die Irakse Oorlog Logboeke[29] Geskatte gewelddadige sterftes: | |||||||
* "beseer, siek of ander mediese": vereis mediese lugvervoer. VK getal sluit "aeromed ontruiming" in. ** Totaal gesneuweldes sluit alle addisionele sterftes as gevolg van verhoogde wetteloosheid, vervalle infrastruktuur, swakker gesondheidsorg, ens. in. |
Die oorlog kan verdeel word in twee fases. Die eerste fase was die inval waarby 'n multinasionale weermag, die sogenaamde "Coalition of the Willing", die bewind van Saddam Hussein sou omverwerp. Hierdie fase duur van 20 Maart 2003 tot 1 Mei 2003.
Die doel van die koalisie was om 'n val te bring aan die regime van Saddam Hussein, wat die Irakse bevolking sou onderdruk, internasionale terrorisme sou ondersteun en wapens van massavernietiging sou ontwikkel het. Tot op hede is sulke wapens nooit gevind nie, en geen verband kon met Al-Kaïda getoon word nie.
Die daaropvolgende fase het bestaan uit 'n program van nasiebou, die opbou van 'n nuwe Irak deur die koalisiemagte. Hierdie fase word egter gekniehalter deur grootskaalse opstande, wat so ernstig is dat daar gepraat word van 'n burgeroorlog.
Op 15 Desember 2011 word die oorlog amptelik verby verklaar deur die Amerikaanse minister van verdediging, Leon Panetta. Op die nag van 17/18 Desember 2011 onttrek die laaste Amerikaanse troepe hulle permanent uit Irak.
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.