Getroud met rugby (TV-reeks)
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Getroud met rugby is 'n Suid-Afrikaanse televisieprogram wat vir die eerste keer op 7 April 2009 op kykNET uitgesaai is. Dit is bemark as die Afrikaanse weergawe van die Britse TV-program, Footballers' Wives.
Remove ads
'n Nuwe speelvak het op 4 April 2016 begin, in die formaat van 'n sepie, en word uitgesaai op weeksaande om 18h30 op kykNET.
Remove ads
Rolverdeling van sepie
Bibi Stephanie Baartman
Iva Nadia Beukes
Nina Jocelyn Broderick
Gerald David Clatworthy
Blitz Werner Coetser
Pottie Christo Compion
Thomas Arno Greeff
Simon David Louw
Denver Vaughn Lucas
Jade Jolene Martin
Ike Fezile Mpela
Koekie Rina Nienaber
Schalk Brand Johan Scholtz
Anja Elsie Slabbert
Laetitia Franci Swanepoel
Fafa Beltrami Altus Theart
Renate Christel van den Bergh
Maryke Marijke van der Westhuizen
Lorette Ilse-Lee van Niekerk
Festus Louis van Niekerk
Reitz Bekker Sean van Noordwyk
Sasha Anlia van Rensburg
Gideon Bekker David Vlok
Bella Avah Weyer
Chrizanda Melissa Willering
Remove ads
Eksterne skakels
- Webwerf (MNet) Geargiveer 24 November 2009 op Wayback Machine
- http://kyknet.dstv.com/
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads