Ivan Botha

Suid-Afrikaanse akuter en draaiboekskrywer From Wikipedia, the free encyclopedia

Ivan Botha (gebore 13 Desember 1985) is ’n Suid-Afrikaanse akteur en draaiboekskrywer. Hy is veral bekend vir sy rol as Pieter van Heerden in die Afrikaanse sepie 7de Laan, asook die verskeie Afrikaanse rolprente waarin hy gespeel het, onder andere Pad na jou hart (2014), Superhelde (2011) en Bakgat! (2008).

Kitsfeite Geboorte, Nasionaliteit ...
Ivan Botha
Geboorte 13 Desember 1985 (1985-12-13) (39 jaar oud)
Nasionaliteit Suid-Afrika
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel
Sluit

Biografie

Botha het ’n dramagraad aan die Tshwane Universiteit van Tegnologie verwerf, waar hy in regie en draaiboekskryf gespesialiseer het. Hy is op 19 Oktober 2007 met mede-akteur Ciske Kruger getroud. Die egpaar het ’n dogtertjie. Botha en Kruger is intussen geskei. Hy is op 17 Mei 2019 getroud met Donnalee Roberts.

Filmografie

As akteur

As skrywer

  • Superhelde (draaiboek), 2011

Eksterne skakels

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.