Dhaulagiri (Nepalees: धौलागिरी dhaulāgirī) is 'n berg in die Himalaja wat net suid van die grens tussen Nepal en Tibet (Volksrepubliek China) geleë is. Met 'n hoogte van 8 167 meter is dit die sewende hoogste berg van Asië en die wêreld ná Berg Everest, K2, Kangchenjunga, Lhotse, Makalu en Cho Oyu. Dhaulagiri is net 35 km wes van Annapurna geleë. Die naam van die berg is afgelei van die Sanskrit-woorde धवल (dhawala), "skitterende, wit, mooi", en गिरि (giri) "berg".

Kitsfeite
Dhaulagiri
Thumb Die suidelike wand van Dhaulagiri
Ligging Nepal
Hoogte 8 167[1] meter bo seevlak
Prominensie 3 357[1]
Reeks Himalaja
Koördinate 28°41′54″N 83°29′15″O
Eerste bestyging 13 Mei 1960
Eerste bestyger(s) Kurt Diemberger
Peter Diener
Ernst Forrer
Albin Schelbert
Maklikste roete Noordoostelike kam
Thumb
Dhaulagiri
Dhaulagiri
Sluit
Thumb
Dhaulagiri soos vanaf die noordooste gesien, met oostelike wand, noordoostelike kam en noordelike wand

Verwysings

Eksterne skakels

Wikiwand in your browser!

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.

Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.