Cho Oyu (Nepalees: चोयु; Tibettaans: ཇོ་བོ་དབུ་ཡ, Wylie: jo bo dbu yag, ZYPY: Qowowuyag: Chinees: 卓奧友山; pinyin: Zhuó'àoyǒu Shān) is 'n berg in die Himalaja wat op die grens tussen Nepal en Tibet (Volksrepubliek China) geleë is. Met 'n hoogte van 8 188 meter is dit die sesde hoogste berg van Asië en die wêreld ná Berg Everest, K2, Kangchenjunga, Lhotse en Makalu. Cho Oyu is net 20 km wes van Berg Everest en Lhotse geleë.

Kitsfeite
Cho Oyu
Thumb Die suidelike wand van Cho Oyu soos vanaf Gokyo gesien
Ligging Tibet (Volksrepubliek China) en Khumbu (Nepal)
Hoogte 8 188[1] meter bo seevlak
Prominensie 2 340[2]
Reeks Himalaja
Koördinate 28°05′39″N 86°39′39″O
Eerste bestyging 19 Oktober 1954
Eerste bestyger(s) Herbert Tichy
Joseph Jöchler
Pasang Dawa Lama
Maklikste roete Sneeu/ys-klim/gletser
Thumb
Cho Oyu
Cho Oyu
Sluit
Thumb
Die noordelike wand van Cho Oyu soos vanaf Tingri gesien

Verwysings

Eksterne skakels

Wikiwand in your browser!

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.

Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.