Die Desna (Russies: Десна́; Oekraïens: Десна) is die grootste sytak van die Dnjepr in Oos-Europa. Dié rivier, met 'n lengte van 1 130 km (700 myl), ontspring in die Smolensk-heuwels suidoos van Smolensk in die Smolensk-oblast van Rusland. Aansluitend vloei dié rivier in 'n suidelike rigting tot by Brjansk. Vanaf hier vloei die Desna in 'n suidwestelike rigting, bereik die Oekraïense grens en vloei deur Tsjernihif. Net noord van die Oekraïense hoofstad Kijif mond dié rivier in die Dnjepr uit.[1]

Kitsfeite
Desna
Thumb
Die Desna by Jelnja, Rusland
Die Desna by Jelnja, Rusland
Thumb

Die stroomgebied van die Desna

Oorsprong Smolensk-heuwels, Smolensk-oblast, Rusland
Monding by Kijif, Oekraïne
Dnjepr
Stroomgebied Rusland, Oekraïne
Lengte 1 130 km (700 myl)
Gemiddelde afloop 4 100 m³/s (145 000 ft³/s)
Stroomgebiedopp. 88 900 km² (34 324 myl²)
Thumb
Kaart van die Desna-bekken in Europa
Sluit

Fotogalery

Verwysings

Eksterne skakels

Wikiwand in your browser!

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.

Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.