Buysdorp
From Wikipedia, the free encyclopedia
From Wikipedia, the free encyclopedia
Buysdorp is 'n klein nedersetting in Limpopo, Suid-Afrika. Die dorpie lê tussen Vivo en Mara op die R522-streeksroete. Die nedersetting het ontstaan toe 'n sendingstasie hier gestig is vir die nakomelinge van Coenraad de Buys. Hy was 'n voëlvryverklaarde swendelaar wat by verskeie swart vroue kinders verwek het. President Paul Kruger het die grond hier aan die Buysmense toegeken.
Buysdorp | |
---|---|
Buysdorp | |
Koördinate: 23°4′S 29°24′O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Limpopo |
Distrik | Vhembe |
Munisipaliteit | Makhado |
Oppervlak | |
• Totaal | 21,67 km2 (8,37 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 629 |
• Digtheid | 29/km2 (80/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Bruin mense | 56.8% |
• Swart mense | 43.2% |
Taal (2011) | |
• Afrikaans | 56.8% |
• Noord-Sotho | 12.3% |
• Sotho | 8.8% |
• Venda | 6.8% |
• Ander | 15.3% |
Poskode (strate) | 0923 |
Poskode (posbusse) | 0923 |
Skakelkode | 015 |
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.