722
jaar From Wikipedia, the free encyclopedia
Die jaar 722 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Sondag begin het. Dit was die 22ste jaar van die 8ste eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
722 |
◄ | 7de eeu | ◄8ste eeu► | 9de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 717 | 718 | 719 | 720 | 721 | ◄ 722 ► | 723 | 724 | 725 | 726 | 727 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:722 |
![]() | ||||||||||||||||||||||
![]() | ||||||||||||||||||||||
Die Faravahar van die Zoroastrisme | ||||||||||||||||||||||
|
Gebeure
- 30 November – Pous Gregorius II wy Sint Bonifatius tot biskop.
- Slag van die Berg Mugh – Die Arabiere verslaan die Sogdiërs. Talle van Zoroastriese Sogdiërs vlug na die berge. In die lae dele word al die spore van Zoroastrisme uitgewis.[1] Panjikent val in Arabiese hande.
- Die Reconquista begin met die Slag van Covadonga.
Geboortes
- Fruela I van Asturië.
Sterftes
Verwysings
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.