1307
jaar From Wikipedia, the free encyclopedia
Die jaar 1307 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Saterdag begin het. Dit was die 7de jaar van die 14de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
1307 |
◄ | 13de eeu | ◄14de eeu► | 15de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1302 | 1303 | 1304 | 1305 | 1306 | ◄ 1307 ► | 1308 | 1309 | 1310 | 1311 | 1312 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:1307 |
![]() | ||||||||||||||||||||||
|
Gebeure
- Die Franse koning Philip IV, die Skone annekseer die stad Lyon
- 13 Oktober – "Vrydag die dertiende" : Die Franse koning Philip IV, die Skone arresteer al die Tempeliers in Frankryk.
- 22 November – Pous Clemens V laat alle Tempeliers in Europa arresteer.
Geboortes
Sterftes
- 7 Julie – Koning Edward I van Engeland (* 1239).
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.