1308
jaar From Wikipedia, the free encyclopedia
Die jaar 1308 was 'n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Sondag begin het. Dit was die 8ste jaar van die 14de eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en 'n 29 Februarie gehad.
1308 |
◄ | 13de eeu | ◄14de eeu► | 15de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1303 | 1304 | 1305 | 1306 | 1307 | ◄ 1308 ► | 1309 | 1310 | 1311 | 1312 | 1313 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:1308 |
![]() | ||||||||||||||||||||||
|
Gebeure
- Die eerste lykopening word in Venesië (Italië) deurgevoer – 'n deurbraak vir die snykunde.
- 12 Augustus – Pous Clemens V publiseer die aanklagte teen die Tempeliers.
Geboortes
Sterftes
- 8 November – Johannes Duns Scotus, Fransiskaanse teoloog en filosoof (* 1266)
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.