1204
jaar From Wikipedia, the free encyclopedia
Die jaar 1204 was 'n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Donderdag begin het. Dit was die 4de jaar van die 13de eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en 'n 29 Februarie gehad.
1204 |
◄ | 12de eeu | ◄13de eeu► | 14de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1199 | 1200 | 1201 | 1202 | 1203 | ◄ 1204 ► | 1205 | 1206 | 1207 | 1208 | 1209 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:1204 |
Kalenders | ||||||||||||||||||||||
|
Gebeure
- 12 April – Konstantinopel verower deur die kruisvaarders van die vierde kruistog.
- 21 Mei – Franse troepe verower die Normandiese stad Caen.
- 24 Junie – Franse troepe verower die Normandiese hoofstad Rouen.
- Rukn al-Dīn verslaan eindelik die laaste van sy broers Muhyi al-Dīn, die vors van Ankara.[1]
- Die Georgiërs help om die keiserryk Trebizonde te stig.
Geboortes
Sterftes
- 25 Januarie – Isak II, keiser van die Bisantynse Ryk (* 1156)
- 8 Februarie – Alexios IV, keiser van die Bisantynse Ryk (* 1182)
- 31 Maart of 1 April – Eleonore van Akwitanië, koningin van Frankryk en Engeland (* 1122 of 1124)
- 12 Desember – Maimonides, ’n belangrike Joodse filosoof en sterrekundige (* 1135 of 1138)
- Onbekend – Alexios V, keiser van die Bisantynse Ryk (* 1140)
- Rukn al-Dīn, sultan van Rûm.[1]
Verwysings
Wikiwand in your browser!
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.