Yoshirō Mori
From Wikipedia, the free encyclopedia
Yoshirō Mori (森 喜朗, Mori Yoshirō, gebore 14 Julie 1937) is 'n Japannese politikus wat tussen April 2000 en April 2001 as die Eerste minister van Japan gedien het. Hy is beskryf as om die "die hart van 'n vlooi en die brein van 'n haai" te besit, en was ongewild in meningspeilings tydens sy ampstermyn.[1][2]
Kitsfeite Monarg, Voorafgegaan deur ...
Yoshirō Mori | |
Ampstermyn 5 April 2000 – 26 April 2001 | |
Monarg | Akihito |
---|---|
Voorafgegaan deur | Keizō Obuchi |
Opgevolg deur | Junichiro Koizumi |
Persoonlike besonderhede | |
Gebore | 14 Julie 1937 (1937-07-14) (86 jaar oud) |
Politieke party | Liberaaldemokratiese Party |
Eggenoot/-note | Chieko Maki |
Sluit
Hy is tans president van die Japan Rugby Football Union asook die Japan-Korea Parlementariërsunie. In 2014 is hy aangestel as hoof van die reëlingskomitee vir die Olimpiese Somerspele in 2020.