Keizō Obuchi
From Wikipedia, the free encyclopedia
Keizō Obuchi (小渕 恵三, Obuchi Keizō, 25 Junie 1937 - 14 Mei 2000) was 'n Japannese politikus wat van 1998 tot 2000 as Eerste minister van Japan gedien het en twaalf keer in die Huis van Verteenwoordigers verkies is. Sy politieke loopbaan het voortydig geëindig toe hy vroeg in 2000 'n ernstige, en uiteindelik noodlottige, beroerte gehad het.[1][2]
Kitsfeite Monarg, Voorafgegaan deur ...
Keizō Obuchi | |
Monarg | Akihito |
---|---|
Voorafgegaan deur | Ryutaro Hashimoto |
Opgevolg deur | Yoshirō Mori |
Persoonlike besonderhede | |
Gebore | 25 Junie 1937 |
Sterf | 14 Mei 2000 (62–63 jaar oud) |
Politieke party | Liberaaldemokratiese Party |
Eggenoot/-note | Chizuko Ono |
Sluit