Wes-Bengale

From Wikipedia, the free encyclopedia

Wes-Bengalemap

Wes-Bengale (Bengaals: পশ্চিমবঙ্গ, Paschim Banga, [ˈpoʃtʃim ˈbɔŋgo], ; Engels: West Bengal) is 'n deelstaat in die ooste van Indië. Die hoofstad en grootste stad is Kolkata (voorheen Kalkutta). Van die ander groot stede is Haora en Jaynagar Majilpur. Volgens die 2011-sensus het Wes-Bengale 'n bevolking van sowat 91 miljoen gehad en is dus die vierde digsbevolkte deelstaat in die land. Wes-Bengale vorm die westelike deel van die streek Bengale, waarvan die oostelike deel die onafhanklike land Bangladesj vorm. Die belangrikste etniese groep is die Bengale. Naas die ampstale Bengaals, Engels en Kokborok word veral Ho, Moendari en Santali in die deelstaat gepraat. Wes-Bengale se geografie word veral deur die groot Gangesrivier gekenmerk.

Kitsfeite Wes-Bengale পশ্চিমবঙ্গ (Bengaals)West Bengal (Engels), Land ...
Wes-Bengale

পশ্চিমবঙ্গ (Bengaals)
West Bengal (Engels)
Thumb
Kolkata soos gesien vanaf Haora
Thumb
Ligging van Wes-Bengale in Indië
Koördinate: 22°34′0″N 88°22′0″O
Land Indië
HoofstadKolkata
Grootste stadKolkata
Gestig op26 Januarie 1950
Regering
  TipeRegering van Wes-Bengale
  GoewerneurJagdeep Dhankhar
  HoofministerMamata Banerjee (AITC)
Oppervlak
  Totaal88 752 km2 (34 267 vk. myl)
Bevolking
  Totaal91 347 736
  Digtheid1 029/km2 (2 670/vk. myl)
  Rang
4de
TydsoneUTC+05:30 (IST)
Amptelike tale[2][3][4][5][6][7]Bengaals, Engels, Kokborok
Nepalees, Oerdoe, Hindi, Oriya, Santali, Pandjabi, Kamtapuri, Rajbanshi, Kurmali, Kurukh en Telugu (sekondêre ampstale)
Webwerfwww.wb.gov.in
Sluit

Verwysings

Eksterne skakels

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.