Waterval-Onder is 'n klein dorpie in Mpumalanga, Suid-Afrika. Die dorpie is 8 km oos van Waterval-Boven onder die Elandsrivierwaterval. Die dorpie was gebruik as 'n belangrike spoorhoof tydens die bou van die Pretoria-Delagoabaai-spoorlyn. In die dorpie is ook die huis Krugerhof waarin pres. Paul Kruger gewoon het.

Kitsfeite Land, Provinsie ...
Waterval-Onder
Dorpie
Thumb
Die Krugerhof-huis, nou 'n museum
Thumb
Waterval-Onder
Waterval-Onder
Koördinate: 25°30′0″S 30°23′0″O
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieMpumalanga
DistriksmunisipaliteitNkangala
Plaaslike MunisipaliteitEmakhazeni
TydsoneUTC+2 (SAST)
Sluit

Ná die val van Pretoria het eers Machadodorp en toe Waterval-Onder 'n kort tydperk as die hoofstad van die Zuid-Afrikaansche Republiek gedien.

Sien ook

Bron

Wikiwand in your browser!

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.

Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.