WASP-12
From Wikipedia, the free encyclopedia
WASP-12 is ’n geeldwergster sowat 1 300 ligjare van die Aarde af in die sterrebeeld Koetsier.[2] Dit het ’n skynbare magnitude van 11 en min of meer dieselfde massa en radius as die Son. Sy planeet, WASP-12b, het ’n retrograde wentelbaan. Twee rooidwerg-metgeselle is om WASP-12 waargeneem. Albei is van spektraaltipe M3V en is net 38% en 37% van die Son se grootte.[3]
Kitsfeite
WASP-12 | ||||
’n Kunstenaarsvoorstelling van WASP-12 en WASP-12b. | ||||
Sterrebeeld | Koetsier | |||
Spektraaltipe | G0 | |||
Soort | Hoofreeksster | |||
Waarnemingsdata (Epog J2000) | ||||
Regte klimming | 06h 30m 32.7943s[1] | |||
Deklinasie | +29° 40′ 20.287″[1] | |||
Skynmagnitude (m) | +11,69 | |||
Besonderhede | ||||
Massa (M☉) | 1,35 ± 0,14 | |||
Radius (R☉) | 1,57 ± 0,07 | |||
Temperatuur (K) | 6 300 | |||
Afstand (ligjaar) | Sowat 1 300 | |||
Metaalinhoud [Fe/H] | 0,3-0,15 | |||
Eienskappe | ||||
Veelvoudigheid | 3 | |||
Planete | WASP-12b | |||
Ander name | ||||
2MASS J06303279+2940202, UCAC2 42216354.[2] | ||||
|
Sluit