From Wikipedia, the free encyclopedia
Tian Meyer (* 20 September 1988, Pietermaritzburg) is ’n Suid-Afrikaanse rugbyspeler wat in die Superrugbyreeks vir die Cheetahs, en in die Curriebeker vir die Vrystaat Cheetahs op skrumskakel speel.
| |||||
Volle naam | Tian Carel Meyer | ||||
---|---|---|---|---|---|
Geboortedatum | 20 September 1988 | ||||
Geboorteplek | Pietermaritzburg, Suid-Afrika | ||||
Lengte | 1,77 m | ||||
Massa | 85 kg | ||||
Skool | Westville Hoër Seunskool, Westville | ||||
Beroep | Professionele rugbyspeler | ||||
Rugbyloopbaan | |||||
Loopbaan as speler | |||||
Posisie(s) | Skrumskakel, senter | ||||
Amateurspanne | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2013 | College Rovers | 6 | (5) | ||
Provinsiale- / Staatspanne | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2010–2011 2013 2013 2014–2015 2016 |
Pumas Natalse Haaie Goue Leeus Griekwas Vrystaat |
36 4 6 40 |
(50) (0) (0) (60) | ||
Superrugby/Verenigde Rugbykampioenskap | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2012 2013 2014– |
Lions Sharks Cheetahs |
11 0 15 |
(10) (0) (0) | ||
Hy het voorheen vir die Pumas, Goue Leeus, Natalse Haaie en Griekwas in die Curriebekerkompetisie uitgedraf, en ook vir die Lions in die Superrugbykompetisie. In 2014 het hy ’n tweejaarkontrak met die Griekwas onderteken.[1][2] Na afloop van sy kontrak met die rugbyunie in Kimberley het hy hom by die Vrystaat aangesluit.[3][4]
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.