![cover image](https://wikiwandv2-19431.kxcdn.com/_next/image?url=https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/1/1b/Thich_Nhat_Hanh_12_%2528cropped%2529.jpg/640px-Thich_Nhat_Hanh_12_%2528cropped%2529.jpg&w=640&q=50)
Thich Nhat Hanh
Viëtnamese Boeddhistiese monnik, vredesaktivis, digter en skrywer / From Wikipedia, the free encyclopedia
Thich Nhat Hanh (gebore Nguyễn Xuân Bảo) (11 Oktober 1926, Huế (Unie van Indo-China) – 22 Januarie 2022, Huế (Viëtnam) [1] was 'n Viëtnamese Boeddhistiese monnik, vredesaktivis, digter en skrywer en het 'n groot deel van sy lewe in Frankryk gewoon. Thích kom van “Thích Ca” of “Thích Già” en beteken “behoort tot die Sakya-stam.” Sy volgelinge het hom Thay genoem (Thây is Viëtnamees vir onderwyser). Hy word erken as die hoofinspirasie vir "betrokke Boeddhisme".[2]
Kitsfeite Gebore, Sterf ...
Thich Nhat Hanh | |
---|---|
![]() Thich Nhat Hanh in 2006 | |
Gebore | Nguyễn Xuân Bảo 11 Oktober 1926 Huế (Unie van Indo-China) |
Sterf | 22 Januarie 2022 (op 95) Huế, Viëtnam |
Nasionaliteit | Viëtnam |
Beroep | Boeddhistiese monnik en skrywer |
Sluit