Tau Ceti f
eksoplaneet / From Wikipedia, the free encyclopedia
Tau Ceti f is ’n onbevestigde eksoplaneet wat dalk om die Sonagtige ster Tau Ceti wentel op ’n afstand van 11,905 ligjare van die Son af. Dit is die vyfde naaste planeet aan die ster. Dit is merkwaardig vanweë sy eienskappe as superaarde en ’n wentelbaan in Tau Ceti se uitgebreide bewoonbare sone.[2]
Kitsfeite
Tau Ceti f | ||||
Eksoplaneet | ||||
Die ligging van die ster Tau Ceti in Cetus. | ||||
Soort planeet | Superaarde | |||
Moederster | Tau Ceti | |||
Ster se eienskappe | ||||
Sterrebeeld | Walvis | |||
Regte klimming | 01h 44m 05s | |||
Deklinasie | -15° 56′ 15″ | |||
Skynmagnitude (m) | 3,5 | |||
Afstand (ligjaar) | 11,905 | |||
Metaalinhoud | −0,55 ± 0,05 | |||
Ouderdom | 5,8 miljard jaar | |||
Spektraaltipe | G8.5V | |||
Planeet | ||||
Massa | 6,6 M⊕ | |||
Wentelperiode | 642 ± 30 dae[1] | |||
Ontdekking | ||||
Datum | 19 Desember 2012 | |||
Ontdekkers | Tuomi et al. | |||
Metode | Radiale snelheid | |||
Status | Onbevestig | |||
|
Sluit