Soelawesi

From Wikipedia, the free encyclopedia

Soelawesimap

Soelawesi (vroeër bekend as Celebes), die wêreld se elfde grootste eiland, beslaan 'n oppervlakte van 180 680,7 km² en word begrens deur die Floressee in die suide, die Celebessee in die noorde, die Molukkesee in die noordooste en die Bandasee in die suidooste. Soelawesi is die derde grootste en mees oostelike van die vier Groot Soenda-eilande asook die vierde grootste eiland van die eilandnasie Indonesië. Dit is in die ooste van Borneo, in die suide van die Filippyne, in die weste van die Molukke en in die noorde van die Klein-Soenda-eilande langs die ewenaar geleë. Die Javasee word in die weste deur die Makassar-straat met die Celebessee verbind. Soelawesi het 'n bevolking van 18 455 058 in 2014 gehad.

Kitsfeite Geografie, Administrasie ...
Soelawesi
Thumb
Topografiese kaart van Soelawesi
Geografie
Thumb
LiggingSuidoos-Asië
Koördinate02°00′S 121°00′O
ArgipelGroot Soenda-eilande
Oppervlakte180 680,7 vk km
Hoogste puntBerg Rantemario 3 478 m
Administrasie
Vlag van Indonesië Indonesië
ProvinsiesWes-, Noord-, Sentraal-, Suid-, Suidoos-Soelawesi, Gorontalo
Grootste stadMakassar (1 130 000)
Demografie
Bevolking18 455 058
BevolkingsgroepeMakassarese, Boeginese, Mandar, Minahasa, Gorontalo, Toraja, Boetonese, Bajau, Mongondow
Die wêreld se elfde grootste eiland
Sluit

Geografie

Provinsies

Thumb
Politiese kaart van Soelawesi
Meer inligting Provinsie, Oppervlakte (km²) ...
Provinsie Oppervlakte
(km²)
Bevolking
(2010-sensus)
Bevolking
(2014-skatting)
Digtheid/km²
(2014)
Suid-Soelawesi 46 717,48 8 034 776 8 395 747 179,7
Wes-Soelawesi 16 787,18 1 158 651 1 284 620 76,5
Sentraal-Soelawesi 61 841,29 2 635 009 2 839 290 45,9
Suidoos-Soelawesi 38 067,70 2 232 586 2 417 962 63,5
Gorontalo 11 257,07 1 040 164 1 134 498 92,9
Noord-Soelawesi 13 851,64 2 270 596 2 382 941 172,0
Soelawesi 188 522,36 17 371 782 18 455 058 97,4
Sluit

Stede

Meer inligting Stad, Provinsie ...
Stad Provinsie Bevolking
(2010-sensus)
Bevolking
(2014-skatting)
Makassar Suid-Soelawesi 1 339 374 1 398 804
Manado Noord-Soelawesi 408 354 430 790
Palu Sentraal-Soelawesi 335 297 362 621
Kendari Suidoos-Soelawesi 289 468 314 042
Bitung Noord-Soelawesi 187 932 196 936
Gorontalo Gorontalo 179 991 196 464
Palopo Suid-Soelawesi 148 033 154 579
Bau-Bau Suidoos-Soelawesi 137 118 148 366
Sluit

Produkte

Eksterne skakels

  • (en) Toerisme-inligting oor Soelawesi op Wikivoyage
  • (en) "Celebes". Encyclopædia Britannica. Besoek op 30 April 2020.

Wikiwand in your browser!

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.

Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.