Richtersveld
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die noordelikste deel van Namakwaland staan bekend as die Richtersveld. Hierdie afgesonderde gebied het bekend geraak weens sy ryk mineraalbronne. Later jare is dit deur die meer avontuurlustige toeriste ontdek. Op natuurkundige sowel as kulturele gebied is die Richtersveld uniek.
Kitsfeite *, Unesco-wêrelderfenisterrein ...
Richtersveld Kulturele en Botaniese Landskap* | |
---|---|
Unesco-wêrelderfenisterrein | |
Ligging van die Richtersveld in Suid-Afrika | |
Koördinate: 28°17′24″S 17°08′11″O | |
Lande | Suid-Afrika |
Tipe | Kultureel |
Kriteria | iv, v |
Verwysings | 1265 |
Streek† | Afrika |
Inskripsiegeskiedenis | |
Inskripsie | 2007 (31ste Sessie) |
* Naam soos dit in die Wêrelderfenislys verskyn. † Streek soos deur Unesco geklassifiseer. |
Sluit