Remove ads
plant spesie From Wikipedia, the free encyclopedia
Pearson se aalwyn (Aloe pearsonii) is 'n struik wat hoort tot die aalwynfamilie Asphodelaceae en blom regdeur die jaar, maar veral in Januarie en Februarie. Die blomme is dofblouerig van kleur en word rooi in tye van droogte. Die struik word tot 2 m hoog.
Pearson se aalwyn | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Subkoninkryk: | Tracheobionta |
Divisie: | |
Klas: | Liliopsida |
Subklas: | Liliidae |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | Asphodeloideae |
Genus: | |
Spesie: | A. pearsonii |
Binomiale naam | |
Aloe pearsonii Schönland, 1911 | |
In Engels staan die plant bekend as Pearson's aloe.
Die struik is inheems aan die Noord-Kaap en Namibië, dit kom voor in die Richtersveld weerskante van die Oranjerivier. Daar is 'n groot populasie by Helskloof.
Aloe pearsonii word as Minste Kommer geklassifiseer op die Suid-Afrikaanse Nasionale Biodiversiteitsinstituut se Rooilys van Suid-Afrikaanse plante.[1]
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.