Paranomus
genus van plante / From Wikipedia, the free encyclopedia
Paranomus (septers) is 'n genus wat hoort tot die familie Proteaceae. Die genus bevat 18 spesies en almal is inheems aan die Kaapse floraryk waar dit met die fynbos geassosieer word. Die spesies is almal struike, sommige word tot 3 m hoog. In Engels staan die genus bekend as die sceptres.
Kitsfeite Paranomus, Wetenskaplike klassifikasie ...
Paranomus | |
---|---|
Paranomus roodebergensis | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | Salisb., 1807 |
Spesies | |
Sien teks | |
Sinonieme | |
|
Sluit