Otjiwarongo
From Wikipedia, the free encyclopedia
Otjiwarongo is 'n dorp in Namibië in die administratiewe afdeling Otjozondjupa, 69 km suidoos van Outjo en 252 km noordwes van Windhoek met 'n geskatte bevolking in 2010 van 22 964. Dit is 'n vername sentrum vir beesboerdery. Die B1-hoofweg gaan deur die dorp.
Kitsfeite Land, Streek ...
Otjiwarongo | |
---|---|
Uitsig oor Otjiwarongo | |
Koördinate: 20°27′51″S 16°39′10″O | |
Land | Namibië |
Streek | Otjozondjupa |
Stigting | 1892 |
Bevolking | |
• Totaal | 22 960 |
Tydsone | UTC+2 (SAST) |
Areakode | 067 |
Webwerf | http://www.otjiwarongomun.org |
Sluit