Wildepoue en korhane is groot voëls wat hoofsaaklik met droë, oop lande en steppes van Afrika en Eurasië geassosieer word. Hulle vorm saam die familie Otididae (vroeër bekend as Otidae). Wildepoue is nie familie van die flambojante Asiatiese poue nie.

Kitsfeite Poue, Wetenskaplike klassifikasie ...
Poue
Thumb
Gompou
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Otididae

Rafinesque, 1815
Genera
Sien teks.
Sluit

Hierdie voëls is omnivore en maak hulle neste op die grond. Hulle het stewige, sterk bene en groot tone wat hulle ondersteun terwyl hulle loop en na kos pik. Hulle het lang, breë vlerke.

Die wyfie lê telkens drie tot vyf donker, gespikkelde eiers in 'n gat in die grond en broei hulle alleen uit.

Status

Meeste spesies is besig om te verminder of bedreig te word deur die vermindering en verlies aan habitat, selfs waar hulle normaalweg beskerm word.[1] Twee Otis tarda (en: Great bustard) eiers is onlangs gelê in die Verenigde Koninkryk vir die eerste keer in oor die 150 jaar,[2] maar hulle was onbevrug; moontlik a.g.v. die meestal jong manlike populasie. Die laaste wildepou in Brittanje het omstreeks 1832 gesterf, maar die voël word hervestig deur groepe kuikens vanaf Rusland in te voer.[1]

Spesies

Verwysings

Sien ook

Wikiwand in your browser!

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.

Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.