Die Boskorhaan (Lophotis ruficrista) is 'n amper-endemiese standvoël en leef in droë boomveld en halfwoestyngrasveld. Hulle kom voor in die noorde van Suid-Afrika, Botswana, die noorde van Namibië en suide van Zimbabwe.

Kitsfeite Bewaringstatus, Wetenskaplike klassifikasie ...
Boskorhaan
Thumb
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
L. ruficrista
Binomiale naam
Lophotis ruficrista
(Smith, 1836)
Thumb
     Verspreiding van L. ruficrista
Sluit

Die voël is 48 – 50 cm groot en weeg 400 - 900 gram. In Engels staan die voël bekend as Red-crested korhaan.

Fotogalery

Sien ook

Bron

Wikiwand in your browser!

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.

Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.