![cover image](https://wikiwandv2-19431.kxcdn.com/_next/image?url=https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/e/eb/Gouritsrivier_location_map.svg/langaf-640px-Gouritsrivier_location_map.svg.png&w=640&q=50)
Olifantsrivier, Klein Karoo
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Olifantsrivier loop in die Klein Karoo en sy water vloei via die Gouritsrivier na die Indiese Oseaan. Die Olifantsrivier is 'n rivier in die Wes-Kaap wat ontspring in die Gouritskom en sowat 215 km weswaarts vloei tot by sy sameloop met die Gamkarivier, 16 km suid van Calitzdorp, waarna dit die Gouritsrivier word.
- Vir ander riviere genaamd "Olifantsrivier", sien asseblief die dubbelsinnigheidsblad by Olifantsrivier.
Kitsfeite
Olifantsrivier | |
---|---|
Die rooi lyn toon die Olifantsrivier | |
Oorsprong | Wes-Kaap, Suid-Afrika |
Monding | Gouritsrivier |
Stroomgebied | Suid-Afrika |
Lengte | 215 km |
Sluit