From Wikipedia, the free encyclopedia
Die R341 is 'n streeksroete in Suid-Afrika. Die roete gaan tussen die Swartberg en Kammanassieberge deur en bly min of meer parallel met die Olifantsrivier. Die roete begin waar dit vanaf die N12-nasionale pad by De Rust aftak, ooswaarts gaan, noord verby die Stompdriftdam gaan en deur Buffelsdrif en Barandas gaan. Hierna tak die R339 suidwaarts af maar die R341 hou ooswaarts en eindig op die N9-nasionale pad, 21 km noord van Uniondale.
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.